Descriere YEO:
Pe YEO găsești Hekelwoorde Van My Hart, Paperback/Tania de la Kwarts Publishers, în categoria Carte straina.
Indiferent de nevoile tale, Hekelwoorde Van My Hart, Paperback/Tania Smit din categoria Carte straina îți poate aduce un echilibru perfect între calitate și preț, cu avantaje practice și moderne.
Caracteristici și Avantaje ale produsului Hekelwoorde Van My Hart, Paperback/Tania
- Departament: gaming-carti-birotica
- Ideal pentru pasionații de jocuri, birotică și distracție online.
Preț: 89 Lei
Caracteristicile produsului Hekelwoorde Van My Hart, Paperback/Tania
- Brand: Kwarts Publishers
- Categoria: Carte straina
- Magazin: elefant.ro
- Ultima actualizare: 13-05-2020 22:35:30
Comandă Hekelwoorde Van My Hart, Paperback/Tania Online, Simplu și Rapid
Prin intermediul platformei YEO, poți comanda Hekelwoorde Van My Hart, Paperback/Tania de la elefant.ro rapid și în siguranță. Bucură-te de o experiență de cumpărături online optimizată și descoperă cele mai bune oferte actualizate constant.
Descriere magazin:
Description Die langverwagtige boek met uittreksels van die steeds groeiende en gewilde Afrikaanse webblad,
Hekelwoorde van my
Hart, is gepubliseer op versoek van lesers, volgelinge, geraaktes en vervlegtes vir vashou en koester en liefh . Die boek bestaan uit kort skryfstukke sowel as gedigte. Die mees konsekwente terugvoer wat
Tania van lesers ontvang, is dat sy dit regkry om emosies te verwoord wat hulle self nog altyd gevoel het, maar nog nooit woorde voor kon vind nie. Die eerlike en opregte manier waarop sy met haar eie tekortkominge omgaan, hoe raak sy emosies oor alledaagse probleme en situasies verwoord, en veral die deurdagte manier waarop die mees persoonlike gedagtew reld van elke mens pynlik akkuraat en reguit deur haar omskryf word, is uniek. Glendine Chrisholm, bekende skilder van De Rust in die Wes Kaap, het die illustrasies gedoen - en die eindproduk is \'n perfekte sinergie tussen siel en woord, wat moeiteloos en sonder enige voorspelbaarheid hulself, elkeen op sy eie tyd, deur die loop van die boek openbaar.
Tania Smit woon in Oudtshoorn saam met haar twee tienerkinders, Julia en Adrian. Sy skryf oor die voel van haar eie lewe as re nboogkind, single dating in haar veertigs, haar vrese en oorwinnings, om gevat en gelos te wees, genoeg en te min te wees, en oor wyn en vure en kos en reis en ma-wees en menswees. Sy is \'n dromer maar ook \'n realis. Die woorde in hierdie boek is haar storie, maar ook almal se storie.