Cumpara de la elefant.ro

Keira - \'n Storie Van Oorbegin, Paperback/Corne Welman - South African National Library


Keira - \'n Storie Van Oorbegin, Paperback/Corne Welman
97 Lei

Disponibil

(26-09-2024)
Cumpara de la elefant.ro

Produs vandut de elefant.ro

(0)

Review(s)

Verifica toate preturile pentru acest produs : click aici


Distribuie pe :


Descriere :

Cumpara keira - \'n south african national library de calitate.
Pe yeo poti sa gasesti cel mai bun pret pentru keira - \'n south african national library

Description Keira en die mense van Walkers Village leer ons dat elke mens \'n kans het om oor te begin.
Sy woon in Pretoria saam met haar man, haar twee seuns, haar pa, twee katte, vyf honde (ingesluit die befaamde worshond, Bubbles) en kokketiel..
Corn is voltydse finansi le adviseur met haar eie franchise.
Dit verskyn binnekort.
Haar tweede boek, Blog van my Siel, bevat die stukkies wat sy op haar gewilde Blog van my Siel op Facebook gepubliseer het.
Keira - Storie van Oorbegin is Corn Welman se debuut verhaal.
Nie hoe jy die Storie vertel nie.
Want dit is hoe jy jou pad stap wat saak maak.
Dat ons nie altyd kan kies wie ons pad kruis nie, maar dat ons wel kan kies hoe ons daardie pad van ons stap.
Dat goeie mense se paaie soms met donker siele se paaie kruis.
Saam met Keira leer ons om te verstaan dat die lewe nie altyd regverdig is nie.
En dat regte mense soms so bietjie hulp nodig het om regte probleme op te los.
Maar Keira verstaan dat regte mense regte probleme het.
Vir die inwoners van Walkers Village is Keira se manier van dinge doen aanvanklik baie vreemd en ongehoord.
Dat elke mens die reg het om oor te begin.
Description Keira en die mense van Walkers Village leer ons dat elke mens \'n kans het om oor te begin


Uneori, aceste descrieri pot contine inadvertente. De asemenea, imaginea este informativa si poate contine accesorii neincluse in pachetele standard.
logo

  • Produsele tale vor fi disponibile pentru toti clientii nostri, in fiecare zi, pe yeo.ro
  • Vor fi promovate pe retele de socializare si bloguri
  • De asemenea, vom crea continut video pentru 20 de produse