Sari direct la continut
Peste 10 milioane de produse, intr-un singur loc.
Produs

Kringe in \'n Bos/Dalene Matthee

Vânzător
elefant.ro elefant.ro
Pret
140.99 Lei 150.99 Lei
Categorie (vânzător)
Foreign Books
Marca
Tafelberg

Produs actualizat în urmă cu 8 ore
Descriere YEO:

Kringe in \'n Bos/Dalene Matthee - Disponibil la elefant.ro

Pe YEO găsești Kringe in \'n Bos/Dalene Matthee de la Tafelberg, în categoria Foreign Books.

Indiferent de nevoile tale, Kringe in \'n Bos/Dalene Matthee din categoria Foreign Books îți poate aduce un echilibru perfect între calitate și preț, cu avantaje practice și moderne.

Preț: 140.99 Lei

Caracteristicile produsului Kringe in \'n Bos/Dalene Matthee

  • Brand: Tafelberg
  • Categoria: Foreign Books
  • Magazin: elefant.ro
  • Ultima actualizare: 12-07-2026 00:25:15

Comandă Kringe in \'n Bos/Dalene Matthee Online, Simplu și Rapid

Prin intermediul platformei YEO, poți comanda Kringe in \'n Bos/Dalene Matthee de la elefant.ro rapid și în siguranță. Bucură-te de o experiență de cumpărături online optimizată și descoperă cele mai bune oferte actualizate constant.


Descriere magazin:
\'n Houtkapper met \'n rustelose siel. \'n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop . . . In die groen skemerw reld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters. \'n Man en sy dier-broer - saamgegooi in \'n ongerepte oerbos, wat stuk vir stuk deur gouddelwers, boskappers en ander uitroeiers vernietig word. About the Author: Dalene Matthee (gebore Scott) is op 13 Oktober 1938 op Riversdal gebore. Sy het in 1957 daar gematrikuleer, en aan \'n musiekskool op Oudtshoorn en by die Holy Cross Covent op Graaff-Reinet musiekopleiding ontvang. Voordat sy oornag roem verwerf het met haar eerste Bosroman, het Dalene tydskrifverhale geskryf en twee popul re romans gepubliseer: \'n Huis vir Nadia (1982) en Petronella van Aarde, Burgemeester (1983). Haar eerste boek was \'n kinderverhaal, Die twaalfuurstokkie (1970), en in 1982 het daar ook van haar \'n bundel kortverhale, Die Judasbok, verskyn. Kringe in \'n bos (1984), haar roman oor die uitwissing van olifante en die uitbuiting van houtkappers in die Knysna-bos, was \'n internasionale sukses. Nog drie Bos-boeke het gevolg: Fiela se kind (1985), Moerbeibos (1987) en Toorbos (2003). In 1993 het Brug van die esels verskyn en in 1995 Susters van Eva. Haar roman, Pieternella van die Kaap, het in Maart 2000 verskyn. Dalene Matthee se boeke is in sowat veertien tale vertaal, onder meer Frans, Duits, Spaans, Italiaans, Hebreeus en Yslands. Sy het die ATKV-prys vir goeie gewilde prosa vier keer verower, en in 1993 het sy in Z rich \'n Switserse literatuurprys ontvang vir haar "lewenskragtige liter re werk en haar hartstogtelike belangstelling in natuurbeskerming." Dalene Matthee sterf op Sondag, 20 Februarie 2005 in Mosselbaai nadat sy vir hartversaking behandel is.

Kringe in \'n Bos/Dalene Matthee - 0 | YEO

Produse asemănătoare

Produse marca Tafelberg