\'n Student se dood in die berg by Stellenbosch lyk verdag. .. .
En Bennie Griessel se troudag kom nader . \'n Mooi veldgids, gewerf as \'n heuningwip vir die grootste dollar-rooftog in die land se geskiedenis. \'n Korrupte politikus se lyk in die sandkuil van Arabella se sestiende putjie. \'n Oud-recce vermoor as \'n boodskap. \'n Student se dood in die berg by Stellenbosch lyk verdag