Description Tobela "Tiny" Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat.
Op \'n "geleende.
En nou word die jagter die prooi.
Die plaaslike intelligensiediens gaan alles in hul vermo doen om hom te keer.
Maar die losprys wat hy saam met hom moet neem, is gevaarlik - \'n hardeskyf met sensitiewe inligting.
Hy moet binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf \'n ou vriend, wat gyselaar gehou word.
Dan bevind hy hom skielik in \'n onmoontlike situasie.
Description Tobela "Tiny" Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat